SPREUKE 21:12
SPREUKE 21:12 Bybel vir almal (ABA)
God doen reg. Hy sien wat gebeur in die huis van die mens wat verkeerd doen, en Hy laat dit sleg gaan met die mens wat verkeerd doen.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die regverdige let op die huis van die goddelose; Hy stort die goddelose in die ongeluk.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die regverdige God sien wat in die goddelose se huis aangaan en Hy bring die goddelose tot 'n val.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Regverdige hou 'n goddelose se huis dop; Hy stort goddeloses in die ongeluk.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die regverdige let met wysheid op die huis van die goddelose, maar God vernietig die goddelose weens hulle boosheid.
Deel
Lees SPREUKE 21