SPREUKE 21:10
SPREUKE 21:10 Bybel vir almal (ABA)
Die mens wat verkeerd doen, wil aanhou verkeerd doen, hy is nie jammer vir ander mense nie.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die siel van die goddelose begeer die kwaad; sy naaste vind in sy oë geen genade nie.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Slegte mens smag na meer kwaad; hy het nie medelye met sy naaste nie.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die sielsbegeerte van 'n goddelose is boosheid; in sy oë mag geen genade betoon word aan sy medemens nie.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die siel van die goddelose begeer die kwaad, sy naaste vind geen guns in sy oë nie.
Deel
Lees SPREUKE 21