SPREUKE 17:6
SPREUKE 17:6 Bybel vir almal (ABA)
Kleinkinders laat oumense soos konings voel, en kinders is trots op hulle ouers.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kindskinders is 'n kroon vir grysaards, en vir die kinders is hulle vader 'n eer.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kleinkinders is vir oumense 'n trots; vaders is vir hulle seuns 'n sieraad.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die kroon van oumense is kleinkinders, en die roem van kinders is hulle ouers.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kinderkinders is die kroon van ou mense; en die heerlikheid van die kinders is hulle vaders.
Deel
Lees SPREUKE 17