SPREUKE 17:5
SPREUKE 17:5 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy vir 'n arm mens lag, dan beledig jy vir God wat die arm mens gemaak het. As jy bly is wanneer iemand anders swaarkry, dan sal die Here jou straf.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat die arme bespot, versmaad sy Maker; hy wat bly is oor 'n ongeluk, sal nie ongestraf bly nie.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie met 'n arm mens spot, beledig sy Maker; wie hom verheug oor die ongeluk van 'n ander, sal self nie vrykom nie.
Deel
Lees SPREUKE 17