SPREUKE 17:28
SPREUKE 17:28 Bybel vir almal (ABA)
Mense dink iemand het wysheid wanneer hy nie praat nie, hulle dink hy is verstandig wanneer hy stilbly, hulle dink dit ook wanneer hy 'n dwaas is.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Selfs 'n sot sal as hy swyg, vir wys gereken word; as hy sy lippe toehou, vir verstandig.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
As 'n dwaas nie praat nie, kan selfs hy aangesien word vir 'n wyse, en as hy sy mond toehou, vir 'n verstandige mens.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Selfs 'n sot wat stilbly, word as wys beskou, as verstandig, wanneer hy sy lippe dig hou.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Selfs 'n dwaas, as hy swyg, word as wys geag; en hy wat sy lippe toehou, word beskou as 'n man van verstand.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:28 Die Boodskap (DB)
Selfs ’n dwaas tree reg op wanneer hy sy praatlus bedwing. As hy geheime kan hou, is hy slim.
Deel
Lees SPREUKE 17