SPREUKE 17:25
SPREUKE 17:25 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer ouers 'n kind het wat 'n dwaas is, dan is hulle hartseer en teleurgesteld.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Dwase seun is 'n verdriet vir sy vader en bitter smart vir haar wat hom gebaar het.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Onverstandige seun is vir sy ouers 'n ergernis, hy is vir hulle 'n bitter verdriet.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Dwase seun is 'n ergernis vir sy vader, en 'n bitterheid vir haar wat hom in die wêreld gebring het.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Dwase seun is 'n droefheid vir sy vader en bitterheid vir haar wat hom gebaar het.
Deel
Lees SPREUKE 17