SPREUKE 17:23
SPREUKE 17:23 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat verkeerd doen, neem geld wat iemand skelm vir hom gee, en dan oordeel hy nie reg nie.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die goddelose neem 'n omkoopgeskenk aan wat uit die boesem kom om die paaie van die reg te buig.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Goddelose mens bied omkoopgeskenke aan en verdraai die reg.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Omkoopgeskenk uit die vou van 'n kleed – 'n goddelose aanvaar dit om die reg te dwarsboom.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Bose neem 'n gawe uit die boesem om die weë van oordeel te verdraai.
Deel
Lees SPREUKE 17