YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 17:22

SPREUKE 17:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Vrolike hart is goed vir herstel, maar 'n neerslagtige gees sal die gebeente uitdroog.

Deel
Lees SPREUKE 17

SPREUKE 17:22 Bybel vir almal (ABA)

'n Gelukkige mens is ook 'n gesonde mens, maar 'n mens wat moedeloos is, word siek.

Deel
Lees SPREUKE 17

SPREUKE 17:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Vrolike hart bevorder die genesing, maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.

Deel
Lees SPREUKE 17

SPREUKE 17:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Vrolike mens is 'n gesonde mens, 'n neerslagtige mens raak uitgeput.

Deel
Lees SPREUKE 17

SPREUKE 17:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Vrolike hart is goed vir herstel, maar 'n neerslagtige gees sal die gebeente uitdroog.

Deel
Lees SPREUKE 17

SPREUKE 17:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Vrolike hart doen goed soos 'n geneesmiddel, maar 'n gebroke gees laat die gebeente droog word.

Deel
Lees SPREUKE 17

SPREUKE 17:22 Die Boodskap (DB)

Vreugde en geluk is goed vir jou gesondheid. Depressie kan jou knak.

Deel
Lees SPREUKE 17

SPREUKE 17:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Vrolike mens is soos goeie medisyne. ’n Neerslagtige mens tap jou krag.

Deel
Lees SPREUKE 17

SPREUKE 17:22

SPREUKE 17:22 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's