SPREUKE 17:20
SPREUKE 17:20 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal nie goed gaan met 'n mens wat vals is nie. As hy ander mense wil bedrieg, dan sal dit sleg gaan met hom.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie verkeerd van hart is, vind die goeie nie; en hy wat vals is met sy tong, val in die ongeluk.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Vals mens sal nie voorspoed hê nie; wie die waarheid verdraai, sal ondergaan.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie 'n valse hart het, vind nie die goeie nie, en wie bedrieglik met sy tong is, beland in die moeilikheid.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat 'n verkeerde hart het, vind niks goeds nie; en hy wat 'n verkeerde tong het, val in onheil.
Deel
Lees SPREUKE 17