SPREUKE 16:4
SPREUKE 16:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het 'n plan met alles wat Hy gemaak het, Hy het ook 'n plan met die mense wat verkeerd doen, Hy sal hulle laat swaarkry.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Alles het die HERE gemaak vir sy doel, ja, ook die goddelose vir die dag van onheil.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het alles gemaak met 'n doel, ook die goddelose vir die dag van straf.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het sy doel met alles; selfs 'n goddelose bestaan vir die dag van onheil.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE het alles vir Homself gemaak, ja, ook die goddelose vir die dag van onheil.
Deel
Lees SPREUKE 16