SPREUKE 16:29
SPREUKE 16:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand wat niks ontsien nie, mislei sy naaste en laat hom 'n verkeerde pad loop.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:29 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat ander mense altyd wil seermaak en doodmaak, bedrieg sy vriend en hy lei die vriend op 'n verkeerde pad.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Man van geweld verlei sy naaste en lei hom op 'n weg wat nie goed is nie.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Man van geweld verlei sy medemens, en laat hom 'n pad loop wat nie goed is nie.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Gewelddadige man verlok sy naaste en lei hom op 'n weg wat nie goed is nie.
Deel
Lees SPREUKE 16