YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 16:21

SPREUKE 16:21 Bybel vir almal (ABA)

As iemand wysheid het, dan weet mense dat hy verstandig is. Sy woorde is soos heuning, ander mense leer graag van hom.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Wyse van hart word verstandig genoem, en soetheid van lippe vermeerder die lering.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Mens wat met wysheid bedeel is, word verstandig genoem, en as hy sy woorde reg kies, kan hy ook ander leer.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie wys van hart is, word verstandig genoem, en soetheid van lippe bevorder onderrig.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die wyse van hart sal verstandig genoem word, en die soetheid van die lippe vermeerder geleerdheid.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:21 Die Boodskap (DB)

Mense respekteer iemand wat wys leef. Iemand wat mooi praat, oortuig mense maklik.

Deel
Lees SPREUKE 16

SPREUKE 16:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat wys is, word ’n verstandige genoem. As hy welsprekend is, kan hy ook ander leer.

Deel
Lees SPREUKE 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's