SPREUKE 16:10
SPREUKE 16:10 Bybel vir almal (ABA)
Dit is die Here wat vir die koning sê wat hy moet sê, die koning maak nie foute wanneer hy oordeel nie.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die beslissing is op die lippe van die koning; in die regspraak handel sy mond nie ontrou nie.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die koning praat, is dit met Goddelike gesag; as hy uitspraak lewer, maak hy nie fout nie.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Orakelspreuk is op die lippe van 'n koning; by 'n vonnis mag sy mond nie ontrou wees nie.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Goddelike vonnis is op die lippe van die koning: sy mond oortree nie in die oordeel nie.
Deel
Lees SPREUKE 16