SPREUKE 14:9
SPREUKE 14:9 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat baie dwaas is, spot wanneer hy 'n skuld-offer moet bring, maar eerlike mense wil hê dat God hulle offers moet aanvaar.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die skuldoffer spot met die dwase, maar tussen die opregtes is daar welwillendheid.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die skuldoffer wat deur dwase gebring word, maak hulle bespotlik; mense wat opreg lewe, geniet die guns van God.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sondeskuld maak 'n bespotting van sotte, maar tussen opregtes is daar welwillendheid.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dwase spot met sonde, maar onder die regverdiges is guns.
Deel
Lees SPREUKE 14