SPREUKE 14:35
SPREUKE 14:35 Bybel vir almal (ABA)
'n Koning hou van 'n verstandige amptenaar, maar die koning word kwaad wanneer die amptenaar nie sy werk doen nie.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die welbehae van die koning is vir 'n verstandige dienaar, maar een wat skande maak, is 'n voorwerp van sy grimmigheid.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Verstandige amptenaar geniet die guns van die koning; een wat skande maak, maak hom kwaad.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die welwillendheid van die koning is daar vir 'n verstandige dienaar, maar sy gramskap is bedoel vir 'n skandemaker.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die guns van die koning is vir 'n wyse dienskneg, maar sy toorn is teen hom wat skande maak.
Deel
Lees SPREUKE 14