SPREUKE 14:34
SPREUKE 14:34 Bybel vir almal (ABA)
Almal respekteer 'n volk wanneer sy mense reg doen, maar wanneer sy mense sonde doen, dan moet 'n volk skaam wees.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geregtigheid verhoog 'n volk, maar die sonde is 'n skandvlek vir die nasies.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gehoorsaamheid aan die Here laat 'n volk sterk staan; sonde bring skande oor 'n volk.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Geregtigheid verhoog 'n nasie, maar sonde is 'n skande vir volke.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geregtigheid verhef 'n nasie, maar sonde is 'n smaad vir enige volk.
Deel
Lees SPREUKE 14