SPREUKE 14:20
SPREUKE 14:20 Bybel vir almal (ABA)
Niemand hou van 'n arm mens nie, ook nie die persoon naby hom nie, maar 'n ryk mens het baie vriende.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die arme word selfs deur sy naaste gehaat, maar die vriende van die ryke is talryk.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Arm mens word selfs deur sy buurman verstoot; 'n ryk man het baie vriende.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Selfs deur sy medemens word 'n arme gehaat, maar die vriende van 'n ryke is baie.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die arme word selfs deur sy naaste gehaat, maar die ryke het baie vriende.
Deel
Lees SPREUKE 14