SPREUKE 14:17 - Compare All Versions
SPREUKE 14:17 AFR83 (Afrikaans 1983)
Wie kort van draad is, begaan dwaashede; 'n agterbakse mens maak hom gehaat.
Deel
SPREUKE 14 AFR83SPREUKE 14:17 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Wie kortgebonde is, begaan sotheid; en 'n slinkse man word gehaat.
Deel
SPREUKE 14 AFR53SPREUKE 14:17 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Iemand wat kort van draad is, doen dom dinge. Almal haat ’n agterbakse mens.
Deel
SPREUKE 14 NLVSPREUKE 14:17 DB (Die Boodskap)
’n Humeurige mens doen en sê die verkeerdste dinge. ’n Glibberige mens en sy slinkse plannetjies word gehaat.
Deel
SPREUKE 14 DBSPREUKE 14:17 ABA (Bybel vir almal)
Iemand wat gou kwaad word, doen dom dinge. Mense haat iemand wat skelm planne maak.
Deel
SPREUKE 14 ABASPREUKE 14:17 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie kort van humeur is, begaan 'n sotheid, en iemand met slinkse planne word gehaat.
Deel
SPREUKE 14 AFR20SPREUKE 14:17 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy wat gou toornig is, handel dwaas, en 'n man met goddelose planne word gehaat.
Deel
SPREUKE 14 CAB23