SPREUKE 14:13
SPREUKE 14:13 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens kan lag, ook wanneer hy hartseer is, maar hy kan ook eers bly wees en dan later huil en treur.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook onder gelag kan die hart pyn ly, en die einde van so 'n blydskap is bekommernis.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens kan lag terwyl hy treur, die uiteinde van vreugde kan kommer wees.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ook onder gelag kan 'n hart pyn ervaar; die einde van vreugde is verdriet.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Selfs in die lag is die hart bedroef; en die einde van daardie vreugde is swaar.
Deel
Lees SPREUKE 14