SPREUKE 12:8
SPREUKE 12:8 Bybel vir almal (ABA)
Mense prys iemand wat verstandig praat, maar hulle spot iemand wat dom dinge sê.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ooreenkomstig sy insig word 'n man geprys; maar 'n verkeerde van hart sal verag word.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens word geprys vir sy insig en uitgelag as hy nie verstandig dink nie.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ooreenkomstig sy skranderheid word 'n man geprys, maar iemand met 'n verwarde hart is uitgelewer aan veragting.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Man sal geprys word volgens sy wysheid, maar hy wat 'n verkeerde hart het, sal verag word.
Deel
Lees SPREUKE 12