SPREUKE 12:3
SPREUKE 12:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Iemand wat verkeerd lewe, het nie vastigheid nie. Iemand wat regverdig lewe, is stewig geanker.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:3 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat verkeerd doen, sal nie aanhou lewe nie, maar die mense wat reg lewe, sal vas bly staan en veilig wees.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geen mens kan deur goddeloosheid bestaan nie, maar die wortel van die regverdiges wankel nie.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Niemand wat 'n verkeerde lewe lei, hou stand nie; wie die wil van die Here doen, staan stewig.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Mens kan nie bestendig wees deur goddeloosheid nie, en die wortel van regverdiges kan nie losgeskud word nie.
Deel
Lees SPREUKE 12