SPREUKE 11:8
SPREUKE 11:8 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer dit sleg gaan met 'n mens wat reg lewe, dan red die Here hom, en dan laat Hy dit sleg gaan met die mens wat verkeerd doen.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Word die regverdige uit die benoudheid gered, dan kom die goddelose in sy plek.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die regverdige word uit sy nood bevry, en dié nood tref die goddelose.
Deel
Lees SPREUKE 11