SPREUKE 11:7
SPREUKE 11:7 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die mens wat verkeerd doen, sterf, dan sterf alles wat hy gehoop het, saam met hom, slegte mense kan nie hoop dat dit later goed sal gaan nie.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
By die dood van 'n goddelose mens gaan sy hoop tot niet, en die verwagting van die roekelose het vergaan.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer 'n slegte mens sterf, verdwyn alle hoop, selfs die verwagting wat op mag gebou is.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
By die dood van 'n goddelose is sy hoop daarmee heen, en die verwagting wat rykdom bied, verlore.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer 'n goddelose sterf, vergaan sy verwagting, en die hoop van onregverdiges vergaan.
Deel
Lees SPREUKE 11