YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 11:4

SPREUKE 11:4 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer die Here kwaad is vir jou, dan help dit nie dat jy ryk is nie, maar wanneer jy reg lewe, dan sal dit jou lewe red.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Goed bring geen voordeel op die dag van die grimmigheid nie, maar geregtigheid red van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Rykdom baat nie wanneer die Here straf nie; om te lewe volgens sy wil, red van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Rykdom baat niks in 'n tyd van gramskap nie, maar regverdigheid red van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Rykdom baat nie op die dag van toorn nie, maar geregtigheid red van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:4 Die Boodskap (DB)

Baie geld help maar min wanneer probleme jou oorval. Wie die Here ken, word van die dood gered.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Rykdom gaan niks help op die dag van oordeel nie. Om reg te lewe sal jou red van die dood.

Deel
Lees SPREUKE 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's