SPREUKE 11:31
SPREUKE 11:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As 'n regverdige op aarde vergeld word, hoeveel te meer 'n goddelose en 'n sondaar!
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:31 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat reg doen, kry op die aarde alles wat hulle moet kry, mense wat verkeerd doen en wat sondaars is, sal ook alles kry wat hulle moet kry, hulle sal straf kry.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die regverdige op aarde vergelding ontvang, hoeveel te meer die goddelose en die sondaar!
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die regverdige kry hier op aarde wat hom toekom; net so seker die goddelose en die sondaar.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, die regverdiges sal op die aarde vergeld word, veel meer die goddelose en die sondaar.
Deel
Lees SPREUKE 11