YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 11:30

SPREUKE 11:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die vrug van die regverdige is 'n boom van die lewe, en hy wat siele win, is wys.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat reg optree, is soos ’n vrugbare boom. ’n Mens wat wys is, red ander se lewens.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:30 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat reg lewe, laat ander mense waarlik lewe, 'n wyse mens sal lank lewe.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die vrug van die regverdige is 'n boom van die lewe, en hy wat siele win, is wys.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie die wil van die Here doen, is 'n bron van lewe; die mens wat wysheid het, red lewens.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die vrug van 'n regverdige is 'n boom van lewe, maar geweld neem lewens weg.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die vrug van die regverdige is 'n boom van die lewe; en hy wat siele wen, is wys.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:30 Die Boodskap (DB)

Die vrug van die geloof is die lewe in al sy volheid. ’n Wyse verstaan die honger en die nood van ander.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat reg optree, is soos ’n vrugbare boom. ’n Mens wat wys is, red ander se lewens.

Deel
Lees SPREUKE 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's