YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 11:28

SPREUKE 11:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat op sy rykdom vertrou, sal val, maar die regverdiges bloei soos 'n loot.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:28 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat dink dat dit hom sal help as hy ryk is, sal sterf, maar dit sal baie goed gaan met mense wat reg lewe.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wie op sy rykdom vertrou, dié sal val; maar die regverdiges sal soos blare uitspruit.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie op sy rykdom staatmaak, kom tot 'n val; wie reg doen, floreer soos groen blare aan 'n boom.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie op sy rykdom vertrou, val self, maar soos groen blare spruit regverdiges uit.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat op sy rykdom vertrou, sal val, maar die regverdiges bloei soos 'n loot.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:28 Die Boodskap (DB)

Wie dink hy kan op sy geld vertrou, sal wreed ontnugter word. Wie in die Here glo, gaan van krag tot krag.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat staatmaak op rykdom, kom juis tot ’n val. Iemand wat reg doen, floreer soos groen blare aan ’n boom.

Deel
Lees SPREUKE 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's