SPREUKE 11:27
SPREUKE 11:27 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand goed wil doen, dan sal mense goed wees vir hom, wanneer iemand slegte dinge wil doen, dan sal slegte dinge met hom gebeur.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie die goeie nastreef, soek wat welgevallig is; maar hy wat die kwaad soek, oor hom sal dit kom.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie die goeie nastreef, kan goedkeuring verwag; wie op die kwaad uit is, kry dit.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie die goeie voor oë het, soek aanvaarding, maar wie kwaad nastreef – dit haal hom in.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat die goeie soek, verkry guns; maar hy wat onheil soek, dit sal oor hom kom.
Deel
Lees SPREUKE 11