SPREUKE 11:22
SPREUKE 11:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die skoonheid van 'n vrou sonder oordeel is soos 'n goue ring aan 'n vark se snoet.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:22 Bybel vir almal (ABA)
'n Mooi vrou wat nie verstandig kan besluit nie, is soos 'n goue ring aan 'n vark se neus.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Goue ring in 'n vark se snuit, so is 'n vrou wat mooi is maar sonder beleid.
Deel
Lees SPREUKE 11