SPREUKE 11:19
SPREUKE 11:19 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat aanhou om reg te doen, sal aanhou lewe. 'n Mens wat graag verkeerd doen, sal sterf.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ware geregtigheid lei tot die lewe, maar hy wat die kwaad najaag, jaag na sy dood.
Deel
Lees SPREUKE 11SPREUKE 11:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die lewe lê voor vir wie by die reg bly, die dood wag vir wie aanhou kwaad doen.
Deel
Lees SPREUKE 11