YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 11:11

SPREUKE 11:11 Bybel vir almal (ABA)

Dit gaan goed in 'n stad wanneer die Here die mense seën wat reg lewe, maar wanneer mense verkeerd doen, dan gaan dit sleg in 'n stad.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Deur die seën van die opregtes kom 'n stad op, maar deur die mond van die goddelose word dit afgebreek.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Stad kry 'n goeie naam wanneer opregte mense dit prys, maar dit word afgebreek deur wat goddelose mense daarvan sê.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Deur die seën van opregtes bereik 'n dorp hoogtes, maar deur die mond van goddeloses word dit afgebreek.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Deur die seën van die opregtes word die stad verhef, maar deur die mond van die goddelose word dit omgekeer.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:11 Die Boodskap (DB)

Wanneer die Here ’n gelowige voorspoedig maak, trek baie mense voordeel uit sy rykdom. ’n Slegte mens se woorde en dade kan ’n hele gemeenskap laat ly.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As opregte mense ’n stad prys, bring dit voorspoed vir die stad. Die woorde van goddeloses laat dit agteruitgaan.

Deel
Lees SPREUKE 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's