YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 11:1

SPREUKE 11:1 Bybel vir almal (ABA)

Die Here haat 'n weegskaal wat nie reg weeg nie, Hy hou van gewigte wat presies reg weeg.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'N VALSE weegskaal is vir die HERE 'n gruwel, maar in 'n volle gewig het Hy behae.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het 'n afsku van 'n skaal wat nie reg weeg nie; net die regte gewig dra sy goedkeuring weg.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Vals weegskaal is vir die HERE afstootlik, maar 'n egte gewig geniet sy goedkeuring.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Valse weegskaal is vir die HERE 'n gruwel, maar 'n regverdige gewig is sy behae.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:1 Die Boodskap (DB)

Dit walg die Here wanneer besigheidsmense oneerlik is, wanneer produkte swak en pryse buitensporig is. Eerlike transaksies maak Hom gelukkig.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE haat ’n skaal wat nie reg weeg nie. ’n Akkurate lesing dra sy goedkeuring weg.

Deel
Lees SPREUKE 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's