YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 4:5

FILIPPENSE 4:5 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet vriendelik en geduldig wees met al die mense, want die Here sal gou weer kom!

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Laat julle matigheid aan alle mense bekend wees. Die Here is byderhand.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:5 Die Boodskap (DB)

Moenie vergeet om almal mooi te behandel nie. Die Here kom mos binnekort terug.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat almal sien hoe bedagsaam julle lewe. Onthou: Die Here kom binnekort!

Deel
Lees FILIPPENSE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's