YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 4:22

FILIPPENSE 4:22 Bybel vir almal (ABA)

Al die gelowiges hier stuur ook groete vir julle. Die mense wat vir die keiser werk, stuur spesiale groete.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Al die heiliges, en veral die wat aan die keiserlike huis behoort, groet julle.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook al die gelowiges en veral dié wat aan die huis van die keiser verbonde is, stuur vir julle groete.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Al die •heiliges, veral dié van die keiser se huishouding, stuur vir julle groete.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Al die heiliges groet julle, veral die wat van die keiser se huis is.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:22 Die Boodskap (DB)

Die Christene hier stuur ook groete. Die Christene wat op die keiser se personeel is, sê spesiaal groete.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die ander Christene stuur ook groete, in besonder dié wat in die keiser se paleis werk.

Deel
Lees FILIPPENSE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's