FILIPPENSE 4:21
FILIPPENSE 4:21 Bybel vir almal (ABA)
Ek stuur groete vir al die gelowiges in die stad Filippi wat aan Christus Jesus behoort. Al die vriende hier by my stuur ook groete vir julle.
FILIPPENSE 4:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Groet elke heilige in Christus Jesus. Die broeders wat saam met my is, groet julle.
FILIPPENSE 4:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Groete aan almal wat aan God behoort deur Christus Jesus. Die broers hier by my stuur vir julle groete.
FILIPPENSE 4:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Groet elke heilige in Christus Jesus. Die broers wat hier by my is, stuur vir julle groete.
FILIPPENSE 4:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Groet elke heilige in Christus Jesus. Die broeders wat saam met my is, groet julle.