YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 4:20

FILIPPENSE 4:20 Bybel vir almal (ABA)

Ons prys God, ons Vader, altyd en altyd! Amen.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Aan onse God en Vader die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan ons God en Vader behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Aan ons God en Vader kom die heerlikheid toe vir ewig en ewig! •Amen.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Nou aan God en ons Vader kom die heerlikheid toe tot in alle ewigheid. Amen.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:20 Die Boodskap (DB)

Al die eer en respek en belangrikheid in hierdie wêreld is God s’n, vir ewig en altyd. So is dit en so sal dit wees.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan dié God, wat ook ons Vader is, behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen.

Deel
Lees FILIPPENSE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's