YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 4:16

FILIPPENSE 4:16 Bybel vir almal (ABA)

Julle het ook 'n paar maal vir my die dinge gestuur wat ek nodig gehad het toe ek in die stad Tessalonika was.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want ook in Thessaloníka het julle vir my behoefte meer as een maal iets gestuur.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook toe ek in Tessalonika was, het julle meer as een maal iets vir my behoeftes gestuur.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ook in Thessalonika het julle meer as een maal iets vir my behoeftes gestuur.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want selfs in Tessalonika het julle keer op keer na my behoefte gestuur.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:16 Die Boodskap (DB)

Ek was al in Tessalonika toe het julle my nog steeds gehelp. Sommer ’n paar maal het julle vir my iets gestuur toe ek dit regtig nodig gehad het.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs toe ek in Tessalonika was, het julle meer as een keer iets gestuur om my te help.

Deel
Lees FILIPPENSE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's