YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 4:14

FILIPPENSE 4:14 Bybel vir almal (ABA)

maar julle het die regte ding gedoen toe julle my gehelp het toe ek swaargekry het.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Nogtans het julle goed gedoen toe julle deel gehad het in my verdrukking.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nietemin het julle goed gedoen deur my in my moeilike omstandighede by te staan.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Nogtans was dit goed van julle om in my swaarkry te deel.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Nieteenstaande het julle goed gedoen, dat julle met my ellende gekommunikeer het.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:14 Die Boodskap (DB)

Moet my asseblief nie misverstaan nie. Dit was baie mooi van julle om my te help toe dit maar sleg met my gegaan het.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nietemin, julle het goedgedoen deur my in my swaarkry by te staan.

Deel
Lees FILIPPENSE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's