FILIPPENSE 4:13
FILIPPENSE 4:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
FILIPPENSE 4:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Tot dit alles is ek in staat deur Hom wat my krag gee.
FILIPPENSE 4:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
FILIPPENSE 4:13 Die Boodskap (DB)
Vir alles in die lewe, die goeie of die slegte, sien ek kans omdat Jesus my bron van krag is.