YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 4:11

FILIPPENSE 4:11 Bybel vir almal (ABA)

Ek sê dit nie omdat ek te min het nie. Ek het geleer om tevrede te wees met dit wat ek het.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sê dit nie omdat ek gebrek ly nie, want ek het geleer om my in alle omstandighede te behelp.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek sê dit nie omdat ek gebrek ly nie, want ek het geleer om in alle omstandighede tevrede te wees.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Nie dat ek uit gebrek spreek nie, want ek het geleer om tevrede te wees in watter toestand ek ook al is.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:11 Die Boodskap (DB)

Moet my nie verkeerd verstaan nie. Dit is nie omdat dit met my so swaar gaan dat ek nie sonder julle hulp kon klaarkom nie. Die lewe het my al geleer om klaar te kom met wat ek het, maak nie saak wat gebeur nie.

Deel
Lees FILIPPENSE 4

FILIPPENSE 4:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sê dit nie omdat ek iets kortkom nie. Ek het regtig geleer om onder alle omstandighede reg te kom.

Deel
Lees FILIPPENSE 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's