NUMERI 7:87
NUMERI 7:87 Bybel vir almal (ABA)
Die leiers het ook diere gegee, dit was die brand-offer. Die diere was almal saam twaalf bulle, twaalf skaap-ramme en twaalf jaaroud lammers. Hulle het die diere gegee saam met die koring-offers. Daar was ook twaalf bok-ramme, dit was die sonde-offer.
Deel
Lees NUMERI 7NUMERI 7:87 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al die beeste vir die brandoffer was twaalf bulle; die ramme twaalf, die jaaroud lammers twaalf, met hulle spysoffer; en twaalf bokramme as sondoffer.
Deel
Lees NUMERI 7NUMERI 7:87 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar was twaalf bulle, twaalf ramme, twaalf jaaroud lammers vir die brandoffer saam met hulle graanoffers en twaalf bokramme as sondeoffer.
Deel
Lees NUMERI 7