NUMERI 7:7
NUMERI 7:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir die Gerson-familie twee waens en vier beeste gegee vir die werk wat hulle moes doen.
Deel
Lees NUMERI 7NUMERI 7:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
twee waens en vier beeste het hy aan die seuns van Gerson gegee volgens hulle dienswerk
Deel
Lees NUMERI 7NUMERI 7:7-8 Afrikaans 1983 (AFR83)
twee waens en vier osse aan die Gersongroep, vier waens en ag osse aan die Merarigroep. Hulle het dit ontvang vir hulle onderskeie take, onder toesig van Itamar seun van die priester Aäron.
Deel
Lees NUMERI 7