NUMERI 7:2
NUMERI 7:2 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het die leiers van die Israeliete presente gebring. Die leiers was die familiehoofde wat stamhoofde was, hulle was die hoofde van die Israeliete wie se name in die boek geskryf is.
Deel
Lees NUMERI 7NUMERI 7:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het die owerstes van Israel, die hoofde van hulle families, offers gebring — hulle was die owerstes van die stamme, hulle wat oor die geteldes gestaan het
Deel
Lees NUMERI 7NUMERI 7:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die leiers van Israel, die familiehoofde en stamleiers wat die sensus opgeneem het, het offergawes gebring.
Deel
Lees NUMERI 7