NUMERI 6:8 - Compare All Versions
NUMERI 6:8 AFR83 (Afrikaans 1983)
Solank sy nasireërgelofte van krag is, is hy afgesonder vir die Here.
Deel
NUMERI 6 AFR83NUMERI 6:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Al die dae van sy nasireërskap is hy heilig aan die HERE.
Deel
NUMERI 6 AFR53NUMERI 6:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Solank hulle nasireërs is, is hulle afgesonder vir die HERE.
Deel
NUMERI 6 NLVNUMERI 6:8 DB (Die Boodskap)
Hierdie reëls geld vir die hele tyd dat hulle as nasireërs in die Here se diens is.
Deel
NUMERI 6 DBNUMERI 6:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die volle tydperk van sy toewyding is hy heilig vir die HERE.
Deel
NUMERI 6 AFR20NUMERI 6:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Al die dae van sy skeiding is hy heilig aan die HERE.
Deel
NUMERI 6 CAB23