NUMERI 6:27
NUMERI 6:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
“So moet die priesters my Naam oor die Israeliete uitroep, en Ek sal hulle seën.”
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:27 Die Boodskap (DB)
“Dit is hoe Aäron en sy seuns my Naam moet gebruik wanneer hulle die Israeliete seën. As hulle dit so doen, sal Ek sorg dat dit met hulle goed gaan.”
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:27 Bybel vir almal (ABA)
“Wanneer die priesters dit doen, dan sal Ek by die Israeliete wees en hulle seën.”
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So moet hulle dan my Naam op die kinders van Israel lê; en Ék sal hulle seën.
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
“So moet die priesters my Naam oor die Israeliete uitroep, en Ek sal hulle seën.”
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“So moet hulle my Naam op die Israeliete lê, dan sal Ek self hulle seën.”
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle moet my Naam op die kinders van Israel lê; en Ek sal hulle seën.
Deel
Lees NUMERI 6