YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

NUMERI 6:25

NUMERI 6:25 Bybel vir almal (ABA)

Die Here is naby jou en Hy is genadig vir jou

Deel
Lees NUMERI 6

NUMERI 6:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees

Deel
Lees NUMERI 6

NUMERI 6:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees

Deel
Lees NUMERI 6

NUMERI 6:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mag die HERE sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees.

Deel
Lees NUMERI 6

NUMERI 6:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees.

Deel
Lees NUMERI 6

NUMERI 6:25 Die Boodskap (DB)

Die Here sal met deernis na julle kyk en baie goed vir julle wees.

Deel
Lees NUMERI 6

NUMERI 6:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE sal jou raaksien en vir jou sy liefde gee.

Deel
Lees NUMERI 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's