NUMERI 6:24-25 - Compare All Versions
NUMERI 6:24-25 ABA (Bybel vir almal)
“Die Here seën jou en Hy beskerm jou, Die Here is naby jou en Hy is genadig vir jou
Deel
NUMERI 6 ABANUMERI 6:24-25 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die HERE sal jou seën en jou behoed; die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees
Deel
NUMERI 6 AFR53NUMERI 6:24-25 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees
Deel
NUMERI 6 AFR83NUMERI 6:24-25 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘ Mag die HERE jou seën en jou beskerm. Mag die HERE sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees.
Deel
NUMERI 6 AFR20NUMERI 6:24-25 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE seën jou en bewaar jou. Die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees.
Deel
NUMERI 6 CAB23NUMERI 6:24-25 DB (Die Boodskap)
Die Here sal julle seën en julle oppas. Die Here sal met deernis na julle kyk en baie goed vir julle wees.
Deel
NUMERI 6 DBNUMERI 6:24-25 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
‘Die HERE sal vir jou goed wees en vir jou sorg. Die HERE sal jou raaksien en vir jou sy liefde gee.
Deel
NUMERI 6 NLV