NUMERI 4:31
NUMERI 4:31 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie is die dinge wat die Merari-familie moet dra en wat hulle alles moet doen: Hulle moet die rame van die tempel-tent dra, die dwarspale en die pale en die voetstukke van die tempel-tent
NUMERI 4:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit is wat by hulle drawerk besorg moet word, hulle hele dienswerk by die tent van samekoms: die style van die tabernakel met sy dwarshoute en sy pilare en sy voetstukke
NUMERI 4:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle diens in verband met die tent van ontmoeting sal wees om die volgende te dra: die rame, dwarslatte, style en voetstukke van die tabernakel
NUMERI 4:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die drawerk wat hulle verplig is om te doen, al hulle take by die Tent van Ontmoeting, sluit die volgende in: die houtraamwerk van die tabernakel, sy dwarshoute, pilare en voetstukke
NUMERI 4:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit is die diens van hulle las, volgens hulle hele diens in die tent van samekoms; die style van die tabernakel en sy dwarshoute en sy pilare en sy voetstukke