NUMERI 33:6
NUMERI 33:6 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het van Sukkot verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan by Etam, langs die woestyn.
Deel
Lees NUMERI 33NUMERI 33:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het van Sukkot af opgebreek en laer opgeslaan in Etam wat aan die kant van die woestyn lê.
Deel
Lees NUMERI 33NUMERI 33:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het Sukkot verlaat en kamp opgeslaan by Etam aan die rand van die woestyn.
Deel
Lees NUMERI 33NUMERI 33:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het van Sukkot af weggetrek en by Etam, op die rand van die woestyn, kamp opgeslaan.
Deel
Lees NUMERI 33NUMERI 33:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het van Sukkot af opgebreek en laer opgeslaan in Etam, wat aan die rand van die woestyn is.
Deel
Lees NUMERI 33