NUMERI 33:5
NUMERI 33:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het van Raämses verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan by Sukkot.
Deel
Lees NUMERI 33NUMERI 33:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe die kinders van Israel van Raämses af opgebreek het, het hulle laer opgeslaan in Sukkot.
Deel
Lees NUMERI 33NUMERI 33:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Israeliete het van Rameses af weggetrek en by Sukkot kamp opgeslaan.
Deel
Lees NUMERI 33NUMERI 33:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Israeliete het toe van Ramses af weggetrek en by Sukkot kamp opgeslaan.
Deel
Lees NUMERI 33NUMERI 33:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die kinders van Israel het van Raämses af opgebreek en laer opgeslaan in Sukkot.
Deel
Lees NUMERI 33